Visit our Christmas Gift Finder
Wat die hart van vol is: Herinneringsreise van 'n fynkok (Paperback)
  • Wat die hart van vol is: Herinneringsreise van 'n fynkok (Paperback)
zoom

Wat die hart van vol is: Herinneringsreise van 'n fynkok (Paperback)

(author), (author)
£11.99
Paperback 280 Pages / Published: 11/04/2018
  • We can order this

Usually dispatched within 1 week

  • This item has been added to your basket
'n Wydlopende herinneringsreis, deurspek met staaltjies, deur een van ons land se fynkospioniers ...Met erfeniskos wat deesdae internasionaal hoogmode is, staan een kok uit: Peter Veldsman. As enigste kind op 'n plaas in die Klein-Karoo het Peter 'n fyn waarnemingsvermoe en goddelose sin vir humor ontwikkel. Die resultaat is eindeloos vermaaklike stories oor die kos en mense in sy lewe, van sy dae as kosredakteur van die tydskrif Sarie, waar Peter twee generasies Afrikaanse vroue voor die stoof touwys gemaak het, toe as kosskrywer van Rapport en, uiteindelik, as "Mister V", eienaar van Emily's, waar hy hom amper 20 jaar lank beywer het om van streekskos fynkos te maak en so 'n formidabele restaurant-nalatenskap gevestig het. Baie van die stories is snaaks. Ander is soet-nostalgies. Sommige kyk eerlik na kwessies na aan sy hart, soos gay-wees en die kerk. En tog, al het hy al vir bekendes en selfs beroemdes gekook en die wereld deurkruis op soek na nuwe smake, is dit sy tante Julia en haar "koskys" wat hy steeds die helderste voor die oog roep, sy Skotse ouma, en die dag toe hy as 'n vierjarige op sy oupa se plaas in die Klein-Karoo die eerste keer 'n doukomkommer tussen sy tande geknars het ...Nostalgies, humoristies en hartroerend - 'n boek wat jou terugvat na Ouma se kombuis, maar dan ook die drumpel oor, na die wye wereld daarbuite.

Publisher: Penguin Books (SA) (Pty) Ltd
ISBN: 9781770229716
Number of pages: 280
Weight: 380 g
Dimensions: 234 x 153 mm

You may also be interested in...

Born Lippy
Added to basket
£20.00   £15.99
Hardback
Testament Of Youth
Added to basket
£14.99
Paperback
Rise Up
Added to basket
£16.99   £12.99
Hardback
Talking with Serial Killers
Added to basket
Cordially Invited
Added to basket
£20.00   £14.99
Hardback
A Better Me
Added to basket
£20.00   £15.99
Hardback
Life in the Garden
Added to basket
A History of the World in 21 Women
Added to basket
£16.99   £14.99
Hardback
Roger Daltrey: Thanks a lot Mr Kibblewhite
Added to basket
Calypso
Added to basket
£16.99   £14.99
Hardback
The Diary of a Bookseller
Added to basket
£8.99   £6.99
Paperback
A Street Cat Named Bob
Added to basket
On Leopard Rock: A Life of Adventures
Added to basket
Elon Musk
Added to basket
£9.99   £7.99
Paperback
Straight Outta Crawley
Added to basket
£20.00   £15.99
Hardback

Please sign in to write a review

Your review has been submitted successfully.