Voorbladnooi: Van Pleinstraat Tot Parys (Paperback)
  • Voorbladnooi: Van Pleinstraat Tot Parys (Paperback)

Voorbladnooi: Van Pleinstraat Tot Parys (Paperback)

£18.95
Paperback Published: 05/09/2011
  • We can order this

Usually despatched within 3 weeks

  • This item has been added to your basket

Check Marketplace availability

Dit is die sewentigerjare. Nelle Dreyer is negentien jaar oud en bly in die Kaap. Nadat sy as Maties se sjampanjenooientjie gekroon is, droom sy net van een ding: om topmodel in Europa te wees. Sy sou gou uitvind dat dit nie maklik is nie. Sy neem die leser terug na haar kinderjare, haar jongmeisiejare, die verlies van haar maagdelikheid en die kort, uitbundige studentelewe wat sy gehad het voor daar deure oopgegaan het oorsee. Uiteindelik is dit 'n bitter eerlike werk. Nelle was jonk in die dae van die sogenaamde seksrevolusie, en sy het daardie vryheid ten volle omarm. Maar, seksuele vryheid het gevolge - en die manuskrip is ook ontsettend eerlik oor die hartseer tye wat Nelle beleef het. Voorbladnooi is haar storie, met die mooi, met die hartseer.

Publisher: Protea Boekhuis
ISBN: 9781869195052

You may also be interested in...

Your review has been submitted successfully.

We would love to hear what you think of Waterstones. Why not review Waterstones on Trustpilot?


Review us on Trustpilot