Systap Onder Die Juk (Paperback)
  • Systap Onder Die Juk (Paperback)

Systap Onder Die Juk (Paperback)

£13.95
Paperback Published: 17/01/2011
  • We can order this

Usually despatched within 3 weeks

  • This item has been added to your basket

Check Marketplace availability

As kontreiverteller kan min mense by Dot Serfontein kers vashou. Haar smaaklike vertelstyl en sketse het van haar reeds dekades gelede 'n huishoudelike naam gemaak in menige Afrikaanse huise. Eers het haar populere sketse en kortverhale gereeld in die Sarie Marais verskyn en later in gebundelde vorm. In Systap onder die juk leer ken ons weer die Noord-Vrystaatse mense (haar mense) wat aan hierdie distrik sy unieke geskiedenis en karaktertrekke verleen het. Soos Dot dit stel is dit 'n distrik "lankal reeds bewoon deur verantwoordelike, stoere mense wat hulle deur niemand laat voorse nie".

Publisher: Protea Boekhuis
ISBN: 9781869193447

You may also be interested in...

Your review has been submitted successfully.

We would love to hear what you think of Waterstones. Why not review Waterstones on Trustpilot?


Review us on Trustpilot