Visit our Christmas Gift Finder
Lugkasteel (Paperback)
  • Lugkasteel (Paperback)
zoom

Lugkasteel (Paperback)

(author)
£11.99
Paperback 272 Pages / Published: 11/04/2018
  • We can order this

Usually dispatched within 1 week

  • This item has been added to your basket
In Sabbatsreis vertel Annelie Botes hoe sy in 2004 blindelings op 'n vliegtuig geklim het om in Engeland 'n ouma te gaan soek wat sy kon oppas. Om haar skuld te betaal. Vir 'n hellejaar (ook met heelwat hemelse oomblikke!) word sy Granny se hoeder. Maar genoeg is selde genoeg. Kwalik ses maande nadat sy teruggekom het Baai toe, vlieg sy weer Engeland toe. Die keer as die goewernante van vier onhebbelike bloubloed-seuntjies. En, soos Aspoestertjie, bevind sy haar in 'n grillerige ou kasteelhuis, en sy is net 'n kasteelbediende. Sy ly honger; sy verkluim. Sy moet haar karige leefruimte deel met die wandelende gees van 'n vrou wat lankal oorlede is, maar steeds snags in die kasteelgange rondloop. Om vir haar 'n wegkruipplek te skep, rig sy 'n antieke Mercedes-Benz vol muisneste, wat verlate in 'n plaat onkruid staan, in as haar heiligdom. Droomplek. Dinkplek. Huilplek. Tien jaar later sit sy by haar ou bruin lessenaar en rol die kamera terug na daardie tyd. Bekyk die glasskoentjies wat elke mens langs die pad verloor. Lugkastele wat tuimel. Alles net swaanveertjies in die winterwind. Tog, ondanks ons stukkende vlerke, leer ons vlieg. Hoer en verder as wat ons ooit kon droom. Soms. Soms nie.

Publisher: Penguin Books (SA) (Pty) Ltd
ISBN: 9781770229297
Number of pages: 272
Weight: 340 g
Dimensions: 234 x 153 mm

You may also be interested in...

Bernard Who?
Added to basket
£20.00   £16.99
Hardback
Born Lippy
Added to basket
£20.00   £15.99
Hardback
On Leopard Rock: A Life of Adventures
Added to basket
First Man: The Life of Neil Armstrong
Added to basket
Rise Up
Added to basket
£16.99   £12.99
Hardback
The Diary of a Bookseller
Added to basket
£8.99   £6.99
Paperback
Life in the Garden
Added to basket
A Better Me
Added to basket
£20.00   £15.99
Hardback
The Little Book of Bob
Added to basket
Testament Of Youth
Added to basket
£14.99
Paperback
Rebel Prince
Added to basket
£9.99
Paperback
Calypso
Added to basket
£16.99   £14.99
Hardback
Mad, Bad, Dangerous to Know
Added to basket
Cordially Invited
Added to basket
£20.00   £14.99
Hardback
A Friend for Christmas
Added to basket
Elon Musk
Added to basket
£9.99   £7.99
Paperback

Reviews

Please sign in to write a review

Your review has been submitted successfully.