Ek is Maar Ene (Paperback)
  • Ek is Maar Ene (Paperback)

Ek is Maar Ene (Paperback)

£13.95
Paperback Published: 01/04/2010
  • We can order this

Usually despatched within 3 weeks

  • This item has been added to your basket

Check Marketplace availability

Met bewondering, deernis en 'n skerp sin vir humor skets Dot Serfontein die geskiedenis van kontreie wat nie aan interessante mense ontbreek nie. In Ek is maar ene kring vertellinge van haar kinderjare en familie in die Vrystaat uit na kleurvolle karakters van die Kalahari en na (dikwels senutergende) reise met haar gesin na ander dele van Suid-Afrika. Sy vertel van die swerwende tant Beatrice wat geglo het sy word deur die geheime polisie agtervolg; van die kreatiewe wyse waarop geharde Kalaharimense hul wereld herbergsaam gemaak het, hoe Askham sy naam gekry het en hoe 'n Chev-bakkie kan boomklim. Hierdie bundel boeiende sketse is by tye skreeusnaaks, maar nooit gaan die waardering vir die mense agter die stories verlore nie.

Publisher: Protea Boekhuis
ISBN: 9781869193430

You may also be interested in...

Your review has been submitted successfully.

We would love to hear what you think of Waterstones. Why not review Waterstones on Trustpilot?


Review us on Trustpilot