Die Storie Van Wetenskap (Hardback)
  • Die Storie Van Wetenskap (Hardback)

Die Storie Van Wetenskap (Hardback)

,
£11.95
Hardback Published: 06/08/2010
  • We can order this

Usually despatched within 3 weeks

  • This item has been added to your basket

Check Marketplace availability

Vanaf die vroegste tye wonder mense hoe dinge werk en wat ons wereld laat lyk soos dit lyk. Danksy duisende jare se eksperimente en idees, het ons al allerlei dinge uitgevind! In hierdie boek maak jy kennis met die geniale gedagtes en eureka-oomblikke agter die grootste wetenskaplike ontdekkings in die geskiedenis van die mensdom - swart gate, mane, magnete, mikroskopiese wesentjies, die waarheid oor hitte en lig, wat plante eet, DNS, siektes, dinosourusse, atome, asteroiedes en x-strale - en sommer nog baie, baie meer.

Publisher: Protea Boekhuis
ISBN: 9781869193645

You may also be interested in...

Your review has been submitted successfully.

We would love to hear what you think of Waterstones. Why not review Waterstones on Trustpilot?


Review us on Trustpilot