Die Otters - Otters Reeks (Paperback)
  • Die Otters - Otters Reeks (Paperback)

Die Otters - Otters Reeks (Paperback)

£9.95
Paperback Published: 30/04/2010
  • We can order this

Usually despatched within 3 weeks

  • This item has been added to your basket

Check Marketplace availability

Gits! Dis 'n spul vriendelik mense! Die een wil jou laat vuis ruik en die ander wil op jou koekblik spring. Die Otters besluit dis 'n tyd in hulle lewe dat hulle moet saamstaan, want 'n koshuiskind het nou maar eenmaal sy plesier en ellendes. Buks gaan toe mos en se vir ou Biltong sy vingers ruik na sigarette - wat 'n ellende! Buks, Kassie en Litte sit in 'n verskriklike verknorsing. Hulle word daarvan beskuldig dat hulle die koshuisspens besteel het. 'n Mens kan jou nie indink dat die Otters sal steel nie, opsetlik sal wil inbreek nie...dis wat die kinders se.

Publisher: Protea Boekhuis
ISBN: 9781869193591

You may also be interested in...

Your review has been submitted successfully.

We would love to hear what you think of Waterstones. Why not review Waterstones on Trustpilot?


Review us on Trustpilot