Die Otters, Skateiland Van Die Seychelles (Paperback)
  • Die Otters, Skateiland Van Die Seychelles (Paperback)

Die Otters, Skateiland Van Die Seychelles (Paperback)

£8.95
Paperback Published: 28/04/2011
  • We can order this

Usually despatched within 3 weeks

  • This item has been added to your basket

Check Marketplace availability

Die drie vriende gaan saam met Buks se ouers na die Seychelles. Hulle hou lekker vakansie en vergaap hulle aan die koraalriwwe wat soos slange langs die kus van Mahe af kronkel. Hulle sien interessante en gevaarlike visse en eet vreemde kosse. Die Otters se aandag dwaal egter af van hierdie nuwighede wanneer Kassie per ongeluk hoor hoe twee mans praat van 'n kaart wat hulle na seerowerskatte kan lei. Ongelukkig kom die mans agter dat die seuns ook wil deel in die buit!

Publisher: Protea Boekhuis
ISBN: 9781869194178

You may also be interested in...

Your review has been submitted successfully.

We would love to hear what you think of Waterstones. Why not review Waterstones on Trustpilot?


Review us on Trustpilot