Wen met gesindheid (eBook)

by John C. Maxwell

Format: eBook
File type: EPUB DRM

Available for immediate download

To download this eBook, simply 'Add to basket' and pay at the Checkout as normal. Don't forget to download Digital Editions too, if you don't already have it.

You can not earn Waterstones Card points on eBooks

eBooks

RRP £6.18

£4.94

You save: £1.24

Leierskapkenner John C. Maxwell wys lesers in Wen met gesindheid hoe om die gesindheid van 'n wenner te ontwikkel deur hul pad na sukses oop te dink, asook hoe om hul gesindheid in hul grootste bate te omskep. Ontdek saam met Maxwell die geheim van sukses.

Dié praktiese boek met sy aantreklike ontwerp, luukse sagteband-omslag in Italiaanse leer en elegante kleur-drukwerk binne, help lesers om alles wat Maxwell se, op hul eie lewe van toepassing te maak. Dit is ook die ideale geskenk om daardie suksesvolle persoon in jou lewe te help om die geheim tot nog groter hoogtes te ontdek.

Product details

Published
26/08/2011

Publisher
Struik Christelike Boeke (New Holland Publishing)

ISBN
9781415317402


Other books by this author See all titles

This book can be found in...